Interprovinsiaal/Interprovincial
OP INTERPROVINSIAAL 2016

UITSLAE: HIGHGATE/DCAS GROTER OUDTSHOORN MUNISIPLAITEIT INTERPROVINSIALE TWEEKAMP – 6 FEBR 2016: OUDTSHOORN.

Athlete Results Oudtshoorn 2016

EP INTER 2015

Ludorum trofees bepaling
Brief aan Provinsies - 24 Oktober 2015 OP InterPro
Athlete & Team Result EP InterProv 2015

VRYSTAAT INTERPROVINSIAAL 3 OKT 2015, BLOEMFONTEIN

Results SFS Inter Provincial Oct 2015
Results SFS Inter Provincial Oct 2015
Results SFS Inter Provincial Oct 2015

KANGOGROTTE INTER 2015 - UITSLAE

Team Results
Results Disabled
Results 2015
OP INTERPROVINSIAAL 25 OKT 2014
KANGOGROTTE INTERPROVINSIAAL , OUDTSHOORN , 2014
UITSLAE: OP INTERPROVINSIAAL, PE, 26 OKT 2013

KANGOGROTTE SWD TWEEKAMPSPAN BEGIN SEISOEN GOED

Die afgelope naweek het die KANGO GROTTE SWD TWEEKAMPSPAN aan die OP Interprovinsiale Byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem en die seisoen op ‘n hoë noot begin deur nie minder nie as 10 tweekampmedaljes en 17 Biathlomedaljes te verower ten spyte van ‘n groot groep van die top atlete wat nie kon deelneem nie. Die weer het ook nie lekker saamgespeel nie en die byeenkoms het in gietende reën plaasgevind. Die SWD-span het dan ook tweede na die OP geeindig met Grens in die derde plek en Vrystaat vierde.
Die amptelike uitslae is as volg:
TWEEKAMP BIATHLO
S/9 Neil Erasmus Goud Goud
D/11 Trisha Pollicutte Goud Silwer
Selma du Preez Silwer Goud
S/11 De Wit Botha Brons Silwer
S/13 Hendrik Visser Brons
M/M Johan Windt Goud Goud
M/V Mauritz JvRensburg Goud
D/13 Anlise Vermeulen Brons
Jade Borret Silwer
S/15 Wilko du Preez Brons
D/15 Chine Geldenhuys Silwer Silwer
Yvonne du Plessis Brons
Bianca le Grange Goud
Cayla le Kay Brons
S/17 Jamey le Kay Silwer
Abre Pio Brons
D/17 Abigail McKay Silwer
D/19 May du Plessis Silwer Goud
S/19 James Cowley Silwer
George van Heerden Brons
OP INTERPROVINSIAAL 2012
HIGHGATE BIATHLO 2013
HIGHGATE 2013

Kliek regs en kies "Save Target As" om uitslae af te laai
Right click and select "Save Target As" to download results


Oudtshoorn 2012 uitslae

Oudtshoorn Biathlo Uitslae 2012

Span uitslae 2012 Oudtshoorn

Okt Interprov Spankompetisie 2011

Okt Interprovinsiaal 2011

AthleteResult-IP PE 29Okt2011

TeamResult-IP PE 29Okt2011

Griekwaland-Wes Uitslae

HIGHGATE BIATHLO UITSLAE 2011 OUDTSHOORN

HIGHGATE INTERPROVINSIAAL 5 FEBR 2011 - OUDTSHOORN

OP INTERPROVINSIAAL 23 OKT 2010 - Uitslae

OP INTERPROVINSIAAL 23 OKT 2010 - TeamResults

HIGHGATE 2010 UITSLAE

Span - OP INTERPROVINSIALE BYEENKOMS 2009

Atlete - OP INTERPROVINSIALE BYEENKOMS 2009

Span Uitslae: HIGHGATE 2009 07/02/2009

Uitslae : HIGHGATE 2009 07/02/2009

Athlete Results: Interprovinsial 25 Oct 2008

Team Results: Interprovinsial 25 Oct 2008

Oudtshoorn Interprovinsiaal 2008 Uitslae

WP Winterkampioenskappe 2007 (25/08/2007)

Mosbiathlo - December 2006

Feb 2006 Highgate Uitslae

Alle uitslae is in PDF formaat
Laai asb Acrobat Reader 5 of later af

 


 
 
Coming Soon
 
© Kopiereg SWD Tweekamp. Alle regte voorbehou. - Webtuiste ontwerp en gehuisves deur JCW Hosting