Kennisgewings/Notices

EDEN STRAATMYLREEKS - DESEMBER 2015

Skole word hartlik uitgenooi om atlete na hierdie gewilde reeks te stuur - dit is 'n wonderlike geleentheid vir ons skole-atlete, daar is goeie pryse en dit bied hulle geleenthede om die ledigheid teen te werk!  In seker gevalle sal skole uit benadeelde gebiede met vervoer gehelp word as hulle 'n groot genoeg groep wil stuur.  Daar word ook afrigtingsklinieke deur van die top atlete aangebied.

 

Indien skole nie self kan kom nie, gee asb hierdie inligting deur aan u atlete.

AGE GROUPS DISTANCES & 1000 points 2016
1000 PUNT TABEL
OUDERDOMSBEPALING 2013-14

 

 


 
 
Coming Soon
 
© Kopiereg SWD Tweekamp. Alle regte voorbehou. - Webtuiste ontwerp en gehuisves deur JCW Hosting